Ivor Price se Bobotie

Hier is die resep vir die IVOR PRICE SE BOBOTIE soos gesien op MINKI, my geselsprogram op Woensdae aande om 20:00 op Via. DSTV kanaal 147. Die resep lewer 8 – 12 klein bobotie-souttertjies. Probeer gerus en laat my weet hoe dit proe!

Read More
Minki JoubertComment
Susan se kaaskoek op MINKI

Hier is die resep vir SUSAN SE MANHATTAN-KAASKOEK MET BLUE RIBBON-KORS soos gesien op MINKI, my geselsprogram op Woensdae aande om 20:00 op Via. DSTV kanaal 147. Die resep lewer genoeg 8 mense. Probeer gerus en laat my weet hoe dit proe!

Read More
Minki JoubertComment
MINKI se "Pupcakes"

Hier is die resep vir MY “PUPCAKES” - Soetpatat Kolwyntjies vir my aspatat - soos gesien op MINKI, my geselsprogram op Woensdae aande om 20:00 op Via. DSTV kanaal 147. Die resep lewer ongeveer 12 kolwyntjies. Probeer gerus en laat my weet hoe dit proe!

Read More